Description: 'n lekker pannekoek wat laat jou mond lek!!!

Submitted by: admin on 2003-11-29 13:53:01

Serves: 4-6

Prep Time: 15 min

Difficulty: Easy

Print Friendly, PDF & Email

Ingredients

250ml vars melk
250ml koekmeelblom
1 eier
30ml suiker

Instructions

Sif die koekmeelblom in 'n bak.

Meng dit met die ander bestandele.

Meng dit goed tot dis lekker en "fluffy".

Skep 'n tafel-lepel in 'n warm pan. Laat staan tot dit is warm en ligte bruin.

Goie kaneel siker en lemoen sap oor.